La Plata | |
---|---|
Stad | |
Die neogotiese katedraal van La Plata | |
Byname: Ciudad de las Diagonales, Capital del Primer Estado Argentino | |
Koördinate: 34°55′17″S 57°57′16″W / 34.92139°S 57.95444°W | |
Land | Argentinië |
Provinsie | Buenos Aires |
Stigting | 19 November 1882 |
Hoogte | 26 m (85 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 794 253 |
• Metro | 890 000 |
Tydsone | UTC-3 (ART) |
Poskode | 1900 |
Skakelkodes | 0221 |
Webwerf | laplata.gov.ar |
La Plata is die hoofstad van die provinsie Buenos Aires (Argentinië), sowat 35 myl (56 km) suid van Buenos Aires, met 'n oppervlakte van 940,38 km² en 794 000 inwoners (2010). Die stad lê in die pampa húmeda ("vogtige pampa") met sy gematigde klimaat. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 16,3 °C en die jaarlikse reënval sowat 1 000 mm.